Skip to product information
1 of 2

Learn Through Play SA

Skryf en Vee - Kom Leer Saam Met

Regular price R 45.00
Regular price R 65.00 Sale price R 45.00
Sale Sold out
Tax included.
Style

Leer speel-speel!

Hierdie boekie sal jong kinders die geleentheid bied om op 'n prettige manier te leer om somme te doen, met alfabetletters in aanraking te kom, konsepte, woorde en prente bymekaar te pas en baie meer.

Die vaardigheid om met 'n pen te skryf word aangeleer en oog-hand koordinasie word bevorder deur die natrek van woorde en vorms.

Moedig jou kind aan om die woorde hardop te se wanneer dit geskryf word. 

Die bladsye is gemaak om oor en oor te kan gebruik en maklik weer skoon te vee.